Kashubian
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Engels (en)
Byvoeglike naamwoord |
---|
Kashubian |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [kəˈʃʉːbiən]
- Brits:, Amerikaans: [kəˈʃuːbiən]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebe.
- Kasjoebies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
- Kasjoebies, van, betreffende die Kasjoebiese taal.
Sinonieme
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Kashubian |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [kəˈʃʉːbiən]
- Brits:, Amerikaans: [kəˈʃuːbiən]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Kasjoebies, 'n Wes-Slawiese taal.
Sinonieme
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Kashubian | Kashubians |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [kəˈʃʉːbiən], meervoud: [kəˈʃʉːbiənz]
- Brits:, Amerikaans: [kəˈʃuːbiən], meervoud: [kəˈʃuːbiənz]