Kasjoebies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Kasjoebies |
| Attributief | Kasjoebiese |
| Partitief | Kasjoebies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Kasjoebiese | Kasjoebieses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [kɑˈʃubis]
- byvoeglik: [kɑˈʃubis], attributief: [kɑˈʃubisə], partitief: [kɑˈʃubis]
- gesubstantiveer: [kɑˈʃubisə], meervoud: [kɑˈʃubisəs]
- كَشُوبِیسْ
- byvoeglik: predikatief: كَشُوبِیسْ , attributief: كَشُوبِیسِی , partitief: كَشُوبِیسْ
- gesubstantiveer: كَشُوبِیسِی , meervoud: كَشُوبِیسِسْ
- Van, betreffende die Kasjoebe.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kasjoebië.
- Van, betreffende die Kasjoebiese taal.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kasjoebies |
- (taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 53 duisend sprekers in Pole (2000).
- ISO/DIS 639-3: csb
- SIL: CSB
| Vertalings: Kasjoebies | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kasjoebies.