Middelfrankies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Middelfrankies |
| Attributief | Middelfrankiese |
| Partitief | Middelfrankies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈmədəɫˌfrɑŋkis]
- predikatief: [ˈmədəɫˌfrɑŋkis], attributief: [ˈmədəɫˌfrɑŋkisə], partitief: [ˈmədəɫˌfrɑŋkis]
- مِدِلْفْرَنْكِیسْ
- predikatief: مِدِلْفْرَنْكِیسْ , attributief: مِدِلْفْرَنْكِیسِی , partitief: مِدِلْفْرَنْكِیسْ
- Van, betreffende die Middelfrankiese tale en dialekte.
| Vertalings: Middelfrankies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Middelfrankies |
- 'n Groep tale en dialekte van die Wes-Middelduitse tak. Middelfrankies word in volgende subgroepe verdeel: Ripuaries, Moeselfrankies, Sentraal-Lotarings en Luxemburgs.
| Vertalings: Middelfrankies | |||
|---|---|---|---|