Norman
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Engels (en)
Byvoeglike naamwoord |
---|
Norman |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈnoːmən]
- Brits: [ˈnɔːmən]
- Amerikaans: [ˈnɔːɹmən]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Normandies, van, betreffende die Normandiërs.
- Normandies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Normandië.
- Normandies, van, betreffende die Normandiese taal.
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Norman |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈnoːmən]
- Brits: [ˈnɔːmən]
- Amerikaans: [ˈnɔːɹmən]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Normandies, 'n Galloromaanse taal.
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Norman | Normans |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˈnoːmən], meervoud: [ˈnoːmənz]
- Brits: [ˈnɔːmən], meervoud: [ˈnɔːmənz]
- Amerikaans: [ˈnɔːɹmən], meervoud: [ˈnɔːɹmənz]