Normandies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Normandies |
| Attributief | Normandiese |
| Partitief | Normandies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [norˈmɑndis], attributief: [norˈmɑndisə], partitief: [norˈmɑndis]
- نَُورْمَنْدِیسْ , attributief: نَُورْمَنْدِیسِی , partitief: نَُورْمَنْدِیسْ
- Van, betreffende die Normandiërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Normandië.
- Van, betreffende die Normandiese taal.
| Vertalings: Normandies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Normandies |
- 'n Galloromaanse taal.
| Vertalings: Normandies | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Normandies.