Olimpiese
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Olimpies | Olimpiese |
- Olim•pie•se
- Attributiewe vorm van Olimpies; wat met die Olimpiese Spele verband hou.
- Die Olimpiese vlam is 'n vuur wat tydens die openingseremonie van die Olimpiese Spele aangesteek word.
Vertalings: Olimpiese | |||
---|---|---|---|