Olimpies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Olimpies | Olimpiese | |
- Olim•pies
- (sport) Wat met die Olimpiese Spele verband hou.
- Die Spesiale Olimpiade (vir persone met verstandelike beperkinge) is die enige sportorganisasie wat tot hede toestemming verkry het om die titel Olimpies te mag gebruik.
| Vertalings: Olimpies | |||
|---|---|---|---|