Gaan na inhoud

Prekambries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Prekambries    Prekambriese  
Pre•kam•bries


(geologie) Wat betref die tyd voor die Kambrium.
In Prekambriese gesteentes word min fossiele aangetref.