Gaan na inhoud

Kambrium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Kambrium     
Kam•bri•um
(geologie) Die eerste periode van die Paleosoïese era van sowat 541 miljoen tot 485,4 miljoen jaar gelede
Ediacarium
Kambries, Prekambries


Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kambrium.