Romein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Romein     Romeine    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  Romeintjie     Romeintjies  

Etimologie

Afgelei van Rome.

Woordafbreking

Ro•mein

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Inwoner van Rome.
  2. 'n Inwoner van die Romeinse Ryk.

    Verwante woorde

Rome, Romeins, Romeine, Romeinse

    Vertalings

  Vertalings:    Romein
Engels: Romans(en)
Nederlands: Romein(nl)