Rome

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Rome in Italië.
Besienswaardighede in Rome.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Rome     -  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈruə̯mə]

Write.svg Met Arabiese letters

رُوَمِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

Róme

Open book 01.png Pleknaam

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Die naam van die hoofstad van Italië.

   Nuvola apps noatun.png Verwante woorde

Romein, Romeins, Romeine, Romeinse

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    Rome
Deens: Rom(da)
Duits: Rom(de)
Engels: Rome(en)
Etruskies: 𐌀𐌌𐌖𐌛(ett) (Ruma)
Frans: Rome(fr)
Italiaans: Roma(it)
Latyn: Roma(la)
Nederlands: Rome(nl)
Noors: Rom(no)
Russies: Рим(ru) (Rim)
Spaans: Roma(es)
Sweeds: Rom(sv)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Rome.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Rome

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits: [ɹəʊ̯m]
Amerikaans: [ɹoʊ̯m]

Open book 01.png Pleknaam

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Rome


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Rome v
(met lidwoord)

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [ʁɔm]

Open book 01.png Pleknaam

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Rome


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Rome o  
Verouderde vorme
Genitief Romes

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈro.mə]  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

Open book 01.png Pleknaam

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Rome