Gaan na inhoud

Romeins

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Romeins     Romeinse     Romeins  
Ro•meins
Met betrekking tot Rome; eie aan of behorende tot die Romeine.
'n Romeinse kolonie is gestig om die Griekse suide meer Romeins te maak.
Rome, Romein, Romeine, Romeinse

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Roman(en)
Nederlands: Romeins(nl)