Gaan na inhoud

Rooikappie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Rooikappie en die wolf.
Enkelvoud Meervoud
  Roodkappie     —  
Hulp:IPA: [ˈroːi̯kɑpi]
Sprokiesverhaal van meisie met 'n rooi kappie wat 'n wolf ontmoet toe sy haar ouma besoek.
Die storie van Rooikappie, waar die wolf kan praat, is 'n voorbeeld van vermensliking.

    Vertalings

  Vertalings:    Rooikappie
Duits: Rotkäppchen(de)
Engels: Little Red Riding Hood(en)
Nederlands: Roodkapje(nl)