wolf
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wolf | wolwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wolfie | wolfies |
- wolf
- ڤَُولْفْ, meervoud: ڤَُولْڤِی
- 1. (soogdiere) Canis lupus, 'n roofdier in die familie van hondagtiges.
- 2. Hiëna (die strandwolf en die aardwolf is hiënas, en nie wolwe nie).
- 1. 'n Wolf huil in die nag.
- «Jakkals trou met wolf se vrou.»
- As dit terselfdetyd reën en sonskyn.
Vertalings: wolf | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wolf.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | wolf | wolves |
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [wʊɫf], meervoud: [wʊɫfs]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | wolf m | wolven |
Verkleinwoord | wolfje | wolfjes |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 4
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Soogdiere in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Soogdiere in Nederlands