meisie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meisie | meisies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| meisietjie | meisietjies |
- مَیْسِي , meervoud: مَیْسِیسْ
- Kind van die vroulike geslag.
- Ongetroude jong vrou.
- Ghantang, geliefde.
- Aanspreekvorm vir 'n meisie, jong vrou of ghantang.