Rooms-Katoliek
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Rooms-Katoliek | Rooms-Katolieke | Rooms-Katolieks |
- Rooms–Ka•to•liek
- (religie) Behorende tot die Kerk van Rome waarvan die pous hoof is.
- Piet is Rooms-Katoliek. Sy is 'n Rooms-Katolieke vrou.
| Vertalings: Rooms-Katoliek | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| Rooms-Katoliek |
- Behorende tot die Kerk van Rome waarvan die pous hoof is.
- Sannie is Rooms-Katoliek grootgemaak.
| Vertalings: Rooms-Katoliek | |||
|---|---|---|---|