Samoaans
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Samoaans | — |
- Sa•mo•aans
- (taal) Taal van die Samoa-eilande, wat uit die onafhanklike land van Samoa en die Amerikaanse eilandgebied van Amerikaans-Samoa bestaan.
- ISO 639-1: sm
- ISO/DIS 639-3: smo
- SIL: SMY
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Samoaans | Samoaanse | |
- Van, betreffende die Samoane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Samoa.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Samoaans.