Sjiïet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Sjiïet     Sjiïete  

Uitspraak

IPA: [ʃiˈit, ʃiˈhit, siˈhit], meervoud: [ʃiˈitə, ʃiˈhitə, siˈhitə]

Met Arabiese letters

شِیعِیتْ , meervoud: شِیعِیتِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Lid van 'n tak van Islam wat oorspronklik die nageslag van Allie as opvolgers van die profeet erken.

    Afgeleide woorde

Sjiïties

    Vertalings

  Vertalings:    Sjiïet
Duits: Schiit(de)
Engels: Shiite(en)
Nederlands: sjiiet(nl)
Turks: Şii(tr)
Volapük: jiitan(vo)