Sondae
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
Sondae |
Uitspraak
- IPA: [ˈsondɑːə]
Met Arabiese letters
- سَُونْدَائِی
Spelling tot 1909
- Sòndá-ë
Bywoord
Betekenisse
- Op 'n Sondag.
- Elke Sondag.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Sondae | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Sondag | Sondae |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
Sondaggie | Sondaggies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Meervoud van ☞ Sondag