Sondag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Sondag | Sondae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Sondaggie | Sondaggies |
- سَُونْدَخْ , meervoud: سَُونْدَائِی
- Sòndag, meervoud: Sòndá-ë
- Die sewende dag van die week in stelsels wat die ISO 8601-standaard gebruik, of in baie Christelike tradisies die eerste dag van die week.
- (Bahaïsties:) Djamaal
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sondag.