bywoord: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
No edit summary
Lyn 29: Lyn 29:
:{{de}}: {{vert|de|Adverb}}, {{vert|de|Umstandswort}}
:{{de}}: {{vert|de|Adverb}}, {{vert|de|Umstandswort}}
:{{en}}: {{vert|en|adverb}}
:{{en}}: {{vert|en|adverb}}
:{{el}}: {{vert|el|επίρρημα}} {{n}}
{{vert-mid}}
{{vert-mid}}
:{{nl}}: {{vert|nl|bijwoord}}
:{{nl}}: {{vert|nl|bijwoord}}

Wysiging soos op 22:48, 13 Desember 2017

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  bywoord     bywoorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bywoordjie     bywoordjies  

Uitspraak

IPA: [ˈbəɪ̯vuə̯rt], meervoud: [ˈbəɪ̯vuə̯rdə, ˈbəɪ̯vuə̯rə]

Met Arabiese letters

بَیْڤُوَرْدْ , meervoud: بَیْڤُوَرْدِی

Spelling tot 1909

bywoort, meervoud: bywoorde

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Woord wat 'n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal, omstandigheidswoord.

    Afkorting

bw.

    Sinonieme

adverbium

    Afgeleide woorde

bywoordelik

    Vertalings

  Vertalings:    bywoord
Duits: Adverb(de), Umstandswort(de)
Engels: adverb(en)
Grieks: επίρρημα(el) o
Nederlands: bijwoord(nl)
Russies: наречие(ru)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bywoord.