figuurlik: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-b.nw-|figuurlik|figuurlike|}} {{-woordafbreking-}} :fi·guur·lik {{-b.nw-}} {{betekenisse}} :{{taalkunde|af}} Deur verbeelding en nie letterlik nie. {{voo...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 16:14, 28 Januarie 2018

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   figuurlik     figuurlike      

Woordafbreking

fi·guur·lik

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Deur verbeelding en nie letterlik nie.

    Voorbeeldsinne

Swak verlede deelwoorde word letterlik gebruik, byvoorbeeld: 'n gebreekte been, terwyl sterk verlede deelwoorde figuurlik gebruik word, byvoorbeeld 'n gebroke hart.

    Antonieme

letterlik

    Afkorting

fig.

    Vertalings

  Vertalings:    figuurlik