Suid-Altaïes
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Suid-Altaïes | — |
- (taal) Naas Russies die amptelike taal van die Republiek van Altai (Suid-Altai). Sprekers van Suid- en Noord-Altaïes, wat in die Altai-krai (Noord-Altai) gepraat word, kan mekaar nie verstaan nie.
- ISO 639-2: alt
- ISO 639-3: alt
| Vertalings: Suid-Altaïes | |||
|---|---|---|---|
|
|||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suid-Altaïes.