Wendies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Wendies  
Attributief   Wendiese  
Partitief   Wendies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
           
Intensiewe vorm
   

Uitspraak

IPA: [ˈvendis], predikatief: [ˈvendis], attributief: [ˈvendisə], partitief: [ˈvendis]

Met Arabiese letters

ڤَِنْدِیسْ , predikatief: ڤَِنْدِیسْ , attributief: ڤَِنْدِیسِی , partitief: ڤَِنْدِیسْ

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die Sorbe.
  2. Van, betreffende die Sorbiese taal.

    Sinonieme

Sorbies

    Vertalings

  Vertalings:    Wendies
Duits: sorbisch(de), wendisch(de)
Engels: Sorbian(en), Lusatian(en), Wendish(en), Wendic(en)
Nederlands: Sorbisch(nl)
Sweeds: sorbisk(sv)
Enkelvoud Meervoud
  Wendies      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 50 duisend sprekers. Daar is egter twee variante van Wendies: Nedersorbies en Oppersorbies.

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: wen

    Sinonieme

Sorbies

    Vertalings

  Vertalings:    Wendies
Duits: Sorbisch(de), Wendisch(de)
Engels: Sorbian(en), Lusatian(en), Wendish(en), Wendic(en)
Nederlands: Sorbisch(nl)
Sweeds: sorbiska(sv)