aandelemakelaar
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aandelemakelaar | aandelemakelaars |
- aan•de•le•ma•ke•laar
- (beroepe) (finansieel) Iemand wat aandele koop en verkoop.
- Bernard Oppenheimer was 'n suksesvolle diamantkoper en aandelemakelaar.
Vertalings: aandelemakelaar | |||
---|---|---|---|