Gaan na inhoud

aangename

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   aangenaam     aangename        
Vergrotend   aangenamer      
Oortreffend   aangenaamste  
aan•ge•na•me
Attributiewe vorm van aangenaam; genoeglik; lekker; 'n positiewe gevoel oproep.
Pretoria het 'n aangename klimaat.

    Antonieme

onaangename

    Vertalings

  Vertalings:    aangename
Engels: pleasant(en), nice(en)
Nederlands: aangename(nl)