aangesien
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Voegwoord |
---|
aangesien |
Woordafbreking
- aan•ge•sien
Voegwoord
Betekenisse
- Gee onderskikkend 'n rede aan.
Voorbeeldsinne
- Die AA het gister gesê hy is ten gunste hiervan aangesien onpadwaardige voertuie vir baie ongelukke verantwoordelik is.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|