aankyk
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kyk aan |
(in bysin) | ... dat ek | aankyk |
Verlede Tyd | ek | het aangekyk |
Teenwoordige deelwoord | aankykende |
-
(lêer)
- aan•kyk
- Sy blik op iemand se gesig vestig
- Sy het my eers geskok aangekyk. Toe het sy uitgebars van die lag.[1]
Vertalings: aankyk | |||
---|---|---|---|