aanvaller
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aanvaller | aanvallers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aanvallertjie | aanvallertjies |
-
(lêer)
- aan•val•ler
- Iemand of iets wat aanval.
- (sport) 'n Persoon in die voorste linie.
- Tydens die Tweede Wêreldoorlog was Duitsland die aanvaller.
- Die aanvaller is dikwels die speler wat die meeste punte aanteken.
| Vertalings: aanvaller | |||
|---|---|---|---|