aartappels
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aartappel | aartappels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aartappeltjie | aartappeltjies |
- aart•ap•pels
- (plantkunde) (voeding) Meervoud van aartappel; meer as een aartappel.
- Solanum tuberosum
- Aartappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.
Vertalings: aartappels | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aartappels.