ertappels
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ertappel | ertappels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ertappeltjie | ertappeltjies |
- ert•ap•pels
- (plantkunde) (voeding) Meervoud van ertappel; meer as een ertappel.
Solanum tuberosum
- Ertappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.
| Vertalings: ertappels | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ertappels.