abdomen
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
abdomen | abdomens, abdomina |
Woordafbreking
- ab•do•men
Betekenisse
- (anatomie) Die buik van 'n gewerwelde dier.
- Die agterlyf van 'n insek.
Voorbeeldsinne
- Periodieke pyn aan die bokant van die abdomen kan op 'n maagsweer dui.
- Die miskruier se lyf bestaan uit 'n kop, toraks en abdomen.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: abdomen | |||
---|---|---|---|