Gaan na inhoud

abiëtiensuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  abiëtiensuur      
Skeletstruktuur van die abiëtiensuurmolekuul
abië•tien•suur
(chemie) 'n Diterpeenkarboksielsuur met formule C19H29COOH wat in die hars van dennebome op Wikispecies Pinus aangetref word.
abiëtaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abietic acid(en)
Nederlands: abiëtinezuur(nl) o