afkort
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kort af |
(in bysin) | ... dat ek | afkort |
Verlede Tyd | ek | het afgekort |
Verdere vervoegings: afkort (vervoeging) |
- IPA: onbepaalde wys: [ˈɑfkort]; teenwoordige tyd: [ˌkort ˈɑf]; verlede tyd: [ˈɑfχəkort]
- onbepaalde wys: اَفْكَُورْتْ ; teenwoordige tyd: كَُورْتْ اَفْ ; verlede tyd: اَفْخِكَُورْتْ
- Korter maak.
- Verminder.
- 'n Woord korter maak deur tekens of klanke daarvan uit te laat.
Vertalings: afkort | |||
---|---|---|---|
|