akteur
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
akteur | akteurs |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
akteurtjie | akteurtjies |
Woordafbreking
- ak•teur
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (beroepe) Persoon wat 'n karakter in 'n verhaal of rolspel uitbeeld.
Voorbeeldsinne
- 'n Akteur is bemoeid met die uitvoerende kunste en tree in rolprente, TV-programme, op verhoog en in radiouitsendings op.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: akteur | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akteur.