aktiveer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | aktiveer |
| Verlede Tyd | ek | het geaktiveer |
- ak•ti•veer
- In aksie plaas; werksaam maak.
- Seismiese aktiwiteit kan ook die opbreek van die sneeupak en sneeustortings aktiveer.
| Vertalings: aktiveer | |||
|---|---|---|---|