aanskakel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skakel aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanskakel |
| Verlede Tyd | ek | het aangeskakel |
-
(lêer)
- aan•ska•kel
- Deur skakeling aansit; verbinding maak; in werking stel; aktiveer.
- As die grond droog is kan jy die sprinkelstelsel aanskakel.
| Vertalings: aanskakel | |||
|---|---|---|---|