deaktiveer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | deaktiveer |
| Verlede Tyd | ek | het gedeaktiveer |
- de•ak•ti•veer
- Uit aksie haal; buite werking stel; stop.
- As kos teen 0ºC gevries word, deaktiveer die mikrobes (bakterieë, gis en muf).
| Vertalings: deaktiveer | |||
|---|---|---|---|