alkali
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
alkali | alkalië |
Woordafbreking
- al•ka•li
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Hidroksied van 'n alkalimetaal; 'n stof soos bytsoda, potas of ammonia wat met 'n suur verbind om 'n sout te vorm.
Voorbeeldsinne
- 'n Basis wat in water oplos, word 'n alkali genoem.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|