Gaan na inhoud

basis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  basis    basisse  
IPA: [ˈbɑːsəs], meervoud: [ˈbɑːsəsə]
  1. grondslag
  2. (militêr) 'n Gebied waar militêre personeel gestasioneer is
  3. (chemie) 'n stof wat opgelos in water hidroksiedione vrystel (volgens Arrhenius); 'n ioon or molekule wat protone kan aksepteer (volgens Brønsted-Lowry); 'n molekule of ioon wat 'n alleenpaar kan doneer (volgens Lewis)

    Sinonieme

3.: Alkali (Arrhenius)

    Vertalings

  Vertalings:   1. grondslag
Engels: basis(en)
Nederlands: basis(nl) v, grondslag
  Vertalings:   2. militêre basis
Engels: base(en)
Nederlands: basis(nl) v
  Vertalings:   3. alkali
Engels: base(en)
Nederlands: base(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor basis.
IPA: /'bazɪs/, /'bazɛs/
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord basisbases
  1. basis, grondslag
  2. militêre basis