alkohol
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| alkohol | alkohole |
- al•ko•hol
- 'n Groep koolwaterstowwe wat deur die aanwesigheid van 'n -O-H-verbinding gekenmerk word.
- 'n Substansie wat deur die gisting van suikers gevorm word wat dit in alkoholiese drank omskep.
- Alkoholhoudende drank.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor alkohol.
- ↑ etymologiebank.nl