al
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
al |
Uitspraak
- IPA: [ɑɫ]
Met Arabiese letters
- اَلْ
Bywoord
Betekenisse
- Alreeds, vantevore.
- Presies, net asof.
- Gedurig, steeds.
Sinonieme
- 1. reeds
Vertalings
Vertalings: al | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
al |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Alles, die heelal.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: al | |||
---|---|---|---|
Telwoord |
---|
al |
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
al | al(le) |
Telwoord
Betekenisse
- Die hele klomp, almal
- Elke
Vertalings
Vertalings: al | |||
---|---|---|---|
Vertalings: al | |||
---|---|---|---|
Luxemburgs (lb)
Stellend | Vergrotend | Oortreffend |
---|---|---|
al | méi al | am eelsten |
Verdere verbuigings: al (verbuiging) |
Uitspraak
- IPA: [aːl], vergrotend: [ˈmeɪ̯ ˌaːl], oortreffend: [ɑm ˈeːlstən]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Nederlands (nl)
Woord |
---|
al |
Uitspraak
- IPA: [ɑɫ]
Bywoord
Betekenisse
Sinonieme
- 1. reeds