alter ego
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
alter ego |
Uitspraak
- IPA: [ˈɑɫtər ˈiə̯χu]
Met Arabiese letters
- اَلْتِرْ اَِیخُو
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Tweede ek, ander self.
Voorbeeldsinne
- Evita Bezuidenhout is die vroulike alter ego van van Pieter-Dirk Uys.
Vertalings
Vertalings: alter ego | |||
---|---|---|---|
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | alter ego |
Uitspraak
- IPA: Suid-Afrikaans: [ˌæɫtə ˈiːgəʊ̯, ˌæɫtəɹ ˈiːgəʊ̯]
- Brits: [ˌæɫtə ˈiːgəʊ̯, ˌæɫtəɹ ˈiːgəʊ̯]
- Amerikaans: [ˌɑːɫtəɹ ˈiːgoʊ̯]
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Tweede ek, ander self.
Frans (fr)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
(sonder lidwoord) | alter ego m | alter ego |
(met lidwoord) | l'alter ego | les alter ego |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [al.tɛ.ʁe.ɡo]
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Tweede ek, ander self.
Spaans (es)
Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|
(sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
alter ego m | — | — |
Uitspraak
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [ˈaltɛɾ ˈeɰο]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [ˈaltɛɾ ˈeɰο]
- Karibies: [ˈaltɛɾ ˈeɰο]
- Silwerrivier-Spaans: [ˈaltɛɾ ˈeɰο]
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Tweede ek, ander self.