'n Tipe generator wat spesifiek wisselstroom as uitset lewer. Dit skakel dus meganiese kinetiese energie om na elektrisiteit wat as wisselstroom beskikbaar gestel word. Dit kan as 'n enkel fase, of as meer een fase ontwikkel word afhangend van die ontwerp - dikwels egter as drie fases.