ambulans
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ambulans | ambulanse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ambulansie | ambulansies |
- am•bu•lans
- Die man word per ambulans met loeiende sirenes en flitsende ligte na die hospitaal gejaag.
- Die ambulans is ingestuur om die gewondes van die slagveld te onttrek.
| Vertalings: ambulans | |||
|---|---|---|---|