amptelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | amptelik | amptelike | amptelikes | |
| Vergrotend | ampteliker | |||
| Oortreffend | amptelikste | |||
- amp•te•lik
- Deur bevoegde gesag erken; van 'n gesaghebbende bron of outoriteit; uit die krag van 'n amp; offisieel.
- Formeel; statig.
- Taiwan is tans 'n demokratiese eiland wat amptelik as die Republiek Sjina bekend staan.
- Die statige man het ewe amptelik vorentoe getree.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|