amptelike
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | amptelik | amptelike | amptelikes | |
| Vergrotend | ampteliker | |||
| Oortreffend | amptelikste | |||
- amp•te•li•ke
- Attributiewe vorm van amptelik; deur bevoegde gesag erken; van 'n gesaghebbende bron of outoriteit.
- Suid-Afrika het elf amptelike tale, asook ander nie-amptelikes.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|