antieke
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | antiek | antieke | ||
| Vergrotend | antieker | |||
| Oortreffend | antiekste | |||
- an•tie•ke
- Attributiewe vorm van antiek.
- Makedonië was ’n antieke koninkryk in die noordoostelike deel van die Griekse skiereiland en kom grotendeels met die hedendaagse Griekse provinsie Masedonië ooreen.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|