apartheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| apartheid | — |
- Hulp:IPA: [ɐˈpartɦɛit]
- apart•heid
- (politiek) Die beleid van geïnstitusionaliseerde skeiding van, of diskriminasie tussen rasse, wat van 1948 tot 1990 in Suid-Afrika toegepas is.
- Die oorspronklike doel van apartheid was om die verskillende bevolkingsgroepe afsonderlik naas mekaar tot ontwikkeling te bring.
| Vertalings: apartheid | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor apartheid.