Gaan na inhoud

arseenpiriet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Arseenpiriet uit Portugal
Enkelvoud Meervoud
  arseenpiriet     
ar•seen•pi•riet
(minerale) 'n Mineraal met chemiese formule FeAsS
Ná sulfiede is arseenpiriet die tweede gasheermineraal vir goud.

    Sinonieme

arsenopiriet

    Vertalings

  Vertalings:   FeAsS
Duits: Arsenopyrit(de)
Engels: arsenopyrite(en)
Spaans: arsenopirita(es)
Baskies: artsenopirita(eu)
Fins: arseenikiisu(fi)
Frans: arsénopyrite(fr)
Nederlands: arsenopyriet(nl) o
Russies: арсенопирит(ru)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor arseenpiriet.